top of page

die boshut

'n Unieke Ervaring

Tariewe

Buite-seisoen prys R500 (1 persoon)

Buite-seisoen prys R500 (2persone)

Buite-seisoen prys R590 (3 persone)

Buite-seisoen prys R650 (4 persone)

Seisoen prys R650 (1 persoon) - (15 Desember tot 12 Januarie)

Seisoen prys R650 (2 persone) - (15 Desember tot 12 Januarie)

Seisoen prys R730 (3 persone) - (15 Desember tot 12 Januarie)

Seisoen prys R810 (4 persone) - (15 Desember tot 12 Januarie)

Die Boshut het nie TV nie, dit is in die bos. Daar is wel krag.

 

Hierdie eenheid maak gebruik van'n gasstoof en'n gas "geyser". Laat weet  ons gerus indien die gas opraak.

Die Boshut se ablusie geriewe is buite en die warm water word voorsien deur ‘n "donkie".

Onthou om die "donkie" se vuur op te maak, hout word voorsien. 

Die Boshut word slegs van beddegoed voorsien, geen handdoeke nie

Handdoeke kan by die kantoor gehuur word teen R20 per persoon, per dag.

Bring asseblief jou eie braaihout en braairooster of huur jou rooster teen R40.

Die Boshut is soortgelyk aan "backpackers" en een-aand verblyf word toegelaat, afhangende van beskikbaarheid.

Wanneer gaste die Boshut bespreek, word die hut ten volle uitgeboek en word dit dus nie met ander gaste gedeel nie. 

Die Boshut is elke fotograaf en natuurliefhebber se droom.

 

THE BUSH HUT

AN UNIQUE EXPERIENCE 

Rates

Off-season R500 (1 person)

Off-season R500 (2 persons)

Off-season R590 (3 persons)

Off-season R650 (4 persons)

Season R650 (1 person) - (15 December to 12 January)

Season R650 (2 persons) - (15 December to 12 January)

Season R730 (3 persons) - (15 December to 12 January)

Season R810 (4 persons) - (15 December to 12 January)

The Bush Hut doesn't have TV, it's in the forest. There is electricity.

 

This unit uses a gas geyser and a gas stove. Please notify us when the gas runs low.

 

The Bush Hut ablution facilities are outside and the hot water is provided by a "donkie". Remember to light the fire in time, wood for the "donkie" is provided.

 

The Bush Hut is only provided with bedding, no towels are provided.

Towels can be rented at the office at R20 per person, per day.

Please bring your own braai-grid and braaiwood. Braai-grid can be rented at the office for R40.

The Bush Hut is similar to backpackers and one-night stays are allowed, subject to availability. When guests book the Hut, it is fully booked and is therefore not shared with other guests.

 

The Bush Hut is every photographer and nature lover's dream.

ALGEMENE BOSHUT REELS

Neem asseblief kennis dat die Boshut van volhoubare bronne gebou is – klei, strooi, hout, ens.

Dis amper soos die Drie Varkies se Huisies. Moet asseblief nie die mure van die Boshut beskadig of op die dakke klim nie. Hou veral ‘n ogie op die jongspan.


Genoeg hout vir die "donkie" word voorsien. “A little can go a long way”. Gebruik hout en water spaarsamig. Indien julle nog hout sou benodig, kontak ons asseblief.


Geniet die natuurskoon om julle, maar vermy dit om die bome, vrugtebome of plante te beskadig. Bome en plante sal oorskietwater verwelkom.


Van vroeg môre hoor jy die voëltjies se gekwetter. Daar is mielies wat spaarsamig vir hulle gestrooi kan word.


Daar is ‘n mak grys katjie (Anna) wat soms kom inloer. 'n Kosbakkie met pille en water word vir haar voorsien.


Blus alle vure voordat julle gaan slaap of die Boshut verlaat. 


Dit sal slim en veilig wees om snags koplampies te dra. Dra asseblief sover moontlik toe skoene.


Verhoed beskadiging van die Boshut die bome en die plante.


Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Die gebruik van wapens (insluitend windbukse) word nie op Duinekroon toegelaat nie.


Die Boshut is ‘n natuurliefhebber se droom. 

Respekteer die ander inwoners – skape, beeste, perde, volstruise, geitjies, slange, spinnekoppe en skerpioene.

 

BUSH HUT RULES

 

Please note that the Bush Hut is built of sustainable materials - clay, straw, wood, etc. Similar to Three Pigs' cottages.

Please do not damage the walls of the Boshut or climb onto the roofs. Especially keep an eye on the youngsters.

 

Enough wood for the "donkey" is provided. “A little can go a long way”. Use wood and water sparingly.

If you need more wood, please contact us.

 

Enjoy the scenery around you, but avoid damaging the trees, fruit trees or plants.

Trees and plants will welcome leftover water.

 

From early morning you hear the birds twittering. There are maize that can  sparingly scattered for them.

 

There is a tame gray kitten (Anna) who sometimes visits.

 

A food dish with pellets and water is provided for her.

 

Extinguish all fires before you go to sleep or leave the bush hut.

 

It will be wise and safe to carry a flashlight at night.

 

Please wear shoes as far as possible.

 

No pets allowed.

 

The use of weapons (including air guns) are not allowed on Duinekroon.

 

The Boshut is a nature lover's dream.

 

Respect your neighbours - sheep, cattle, horses, ostriches, goats, snakes, spiders and scorpions.

privaat braai en vuurput
PRIVATE BRAAI
plonsput
compost toilet
DONKIE STORT
DONKEY boiler
bottom of page