
082 923 9884
072 798 3234
OPPI PLAAS BY DIE SEE
Hiermee die tariewe vir buite-seisoen en seisoen (15 Desember tot 12 Januarie).
Prys is per selfsorg eenheid:
Die Melkkamer: R750; R950
Die Melkstal: R750; R950
Byekorf 5 persone : R750; R950
Eierkamer 2 persone: R500; R650
Ons behoort aan Accommodation Swap sowel as aan Accommodation Trade. Kontak ons gerus en ons sal u akkomodeer indien ons plek beskikbaar het.
Rates for off-season and season (15 December to 12 January).
Rates for selfcatering units:
Die Melkkamer (The Dairy Room): R750; R950
Die Melkstal (The Dairy Shed): R750; R950
Die Byekorf (The Beehive): R750; R950
Die Eierkamer (The Egg Room): R500; R650
We belong to Accommodation Swap as well as Accommodation Trade. Please contact us and we will accommodate you pending availablity.
GEEN AANLYN BESPREKINGS WORD TANS AANVAAR NIE - NO ONLINE BOOKINGS
Beddegoed en badhandoeke word voorsien.
Bring asseblief jou eie strandhanddoeke.
Geen beddegoed of komberse mag uit die eenhede verwyder word nie.
Elke woonstel kry ‘n spaarsleutel van die waskamer waar hulle kan gaan klere was.
Daar is twee wasmasjiene, die waskamer word gedeel met ander gaste.
Let asseblief daarop dat die Melkstal, Melkkamer en Eierkamer gebruik maak van gastowwe en gas "geysers".
Die Byekorf maak gebruik van 'n gas geyser.
Stel ons asseblief in kennis wanneer die gas opraak.
Al die eenhede het braaigeriewe. Bring asseblief jou eie braai-hout en braai-rooster.
In elke eenheid is kerse en vuurhoutjies indien beurtkrag ons tref.
Met vooraf bespreking is ons troeteldier-vriendelik. Koste beloop R10 per troeteldier per nag.
Honde moet ten alle tye aan ‘n band gehou word wanneer hulle buite die eenhede beweeg, want ons het volstuise en ander diere op die plaas.
Maak asseblief self skoon agter u troeteldiere
Bedding and towels are provided.
Please bring your own beach towels.
No bedding or blankets may be removed from the units.
Each apartment gets a spare key of the laundry room where you can wash your clothes.
There are two washing machines, the laundry is shared with other guests.
Please note that the Melkstal, Melkkamer and the Eierkamer uses a gas geyser and a gastove.
The Byerkorf uses a gas geyser.
Please inform us when the gas runs low.
All units have braai facilities. Please bring your own braai-wood and braai-grid.
If loadshedding occurs we have candles and matches in the units.
With prior arrangement we are pet-friendly. Costs are R10 per pet per night.
At all times dogs must be kept on leash when walking outside the units.
There are various animals on the farm.
Please clean up after your pets.