top of page

Oppi PLAAS BY DIE SEE

  STILBAAI SELFSORG VERBLYF 

STILL BAY SELFCATERING UNITS

WELKOM BY DUINEKROON

Duinekroon is 'n werkende plaas -  hier boer die Kleinhanse met beeste, perde, volstruise, skape en dekriet. Ons is om-gee mense en deel ons plaas graag met vakansiegangers en mense wat lief is vir die buitelewe. 

Ons  het vyf akkommodasie opsies en almal is selfsorg eenhede. Dit sluit vier gevestigde selfsorg eenhede in: Die Melkkamer, Die Melkstal, Die Eierkamer en Die Byekorf. Die Boshut is apart van die vier ander selfsorg eenhede. 

 

 

WELCOME TO DUINEKROON

Duinekroon is a working farm - where the Kleinhans family farm with cattle, horses, ostriches, sheep and thatch. We care about people and gladly share our place with holidaymakers and people who love the outdoors.

 

 

We have five accommodation options, which are all self-catering units. This includes four established self-catering units: Die Melkkamer (The Dairy Room), Die Melkstal (The Dairy Shed), Die Eierkamer (The Egg Room) and Die Byekorf (The Beehive). The (Bush Hut) is separate from the other four self-catering units.

 

KONTAK ONS ASSEBLIEF VIR BESPREKINGS

PLEASE CONTACT US FOR RESERVATIONS

Die selfsorg eenhede is baie skoon en netjies. Dis alles wat jy nodig het om by Stilbaai te kom kuier. 

Boetie&Liezl Swanepoel

Ons het die natuur en ligging baie geniet. Dit is naby die dorp en het steeds die rustigheid van die plaas. Waardeer jul moeite om alles gereed te maak. Seën en hartsvrede.

Wouter, Janine & meisies

Die Boshut - wat 'n avontuur! Die Boma met sitplek skep ‘n warm gesellige atmosfeer. ‘n “Donkie” wat warm water gee ‘n regte “boyscout” ervaring.

Dis weg van als met stilte ‘n kampvuur en goeie geselskap.

Avontuur vir oud en jonk.

Petra en kinders

bottom of page