top of page

dUINEKROON BOSKAMP

'n Unieke Ervaring IN DIE NATUUR

Tariewe

 

Kontak 082 499 7972

​

​

Ons Boskampterrein is in 'n wildskamp geleë, sleg 1km buite Stilbaai.
Geniet die natuurskoon en rustigheid langs 'n kampvuur onder die hemelruim. Die enigste geluide is die roep van die naguiltjies, die geblaf van bosbokke, gebrom van volstuise en die gedruis van die see in die agtergrond.

 

Hierdie kampterrein is spesifiek vir die kampeerder wat 'n boswa of boskaravaan besit.  Hier is ongelukkig GEEN krag nie. Elke kampstaanplek het lopende water. Gemeenskaplike ablusiegeriewe toegerus  met 'n toilet, handewasbak en stort met warm water.

​

 

duinekroon bushcamp

AN UNIQUE EXPERIENCE  in nature

​

Our Boskampterrein (new) is located in a game camp, only 1km outside Stilbaai.

Enjoy the scenery and tranquility next to a campfire under the sky. The only sounds are the call of the night owls, the barking of bushbucks, the growling of ostriches and the sound of the sea in the background.

 

This campsite is perfect for the camper who owns a bush trailer or bush caravan. Unfortunately, there is NO electricity but the campsite has running water.

Ablution facilities provided with a toilet, hand basin and shower with hot water.

​

​

​

ALGEMENE BOSkamp REELS

Gebruik water spaarsamig. 

Bome en plante sal oorskiet water verwelkom.


Geniet die natuurskoon om julle, maar vermy dit om die bome, vrugtebome of plante te beskadig.

Bome en plante sal oorskietwater verwelkom.


Blus alle vure voordat julle gaan slaap of die Boskamp verlaat. 


Dit sal slim en veilig wees om snags koplampies te dra. Dra asseblief sover moontlik toe skoene.


Beskadiging van plante of bome sal beboet word.


Troeteldiere word toegelaat maar aangesien die Boskamp in 'n wildskamp geleë is moet hulle ten alle tye aan 'n leiband wees. Maak asseblief self skoon agter u troeteldiere.

​

Die gebruik van wapens (insluitend windbukse) word nie op Duinekroon toegelaat nie.


Die Boskamp is ‘n natuurliefhebber se droom. 

​

Respekteer ander inwoners – skape, beeste, perde, volstruise, geitjies, slange, spinnekoppe en skerpioene.

 

 

​

bushcamp rules

 

Use wood and water sparingly.

Trees and plants will welcome leftover water.

 

Enjoy the scenery, but avoid damaging trees or plants.

​

Extinguish all fires before you go to sleep or leave the bushcamp.

 

It will be wise and safe to carry a flashlight at night.

 

Please wear shoes as far as possible.

 

Pets is allowed but must be on a leach at all time. Please clean up after your pet.

 

Use of weapons (including air guns) are not allowed on Duinekroon.

 

The Bushcamp is a nature lover's dream.

 

Respect your neighbours - sheep, cattle, horses, ostriches, goats, snakes, spiders and scorpions.

​

​

bottom of page