top of page
PLAASDIERE EN PERDE

Alle diere op die plaas moet ten alle tye respekteer word.

Wees versigtig vir die volstruise

​

FARM ANIMALS AND HORSES

All animals on the farm must be respected at all times.

Be aware of ostriches

 

MINIATUUR DONKIES

​

Ons het miniatuur donkies wat geborsel en getroetel kan word.

​

​

​

 

MINIATURE DONKEY'S

​

We offer Grooming and Petting of Miniature donkey's 

​

​

​

​

STAP

Vir natuurliefhebbers is daar niks so lekker soos 'n stappie in die buitelug nie.

 

Ons ondersteun ons stappers-vriende om op Duinekroon te stap.

Wees versigtig vir die volstruise.

​

​

​

​

HIKING

For nature lovers there is nothing to compare with a walk in the outdoors.

We encourage our hiker friends to go for walks on Duinekroon.

Make sure it is safe before entering an area.

Beware of ostriches.

​

BERGFIETS RY

Ons het nie gevestigde bergfiets roetes nie, maar besoekers is lief om deur die plaas of van Stilbaai na Jongensfontein te ry. 

​

Gaste is welkom om hul eie fietse saam te bring. 

Wees versigtig vir die volstruise.

 

MOUNTAIN BICKING

​

We don't have established mountain bike trails, but visitors love to ride through the farm or from Stilbaai to Jongensfontein.

 

Guests are welcome to bring their own bicycles.

​

Make sure it is safe before entering an area.

Be aware of ostriches.

​

REëLS 

Nogmaals baie welkom, ons doen alles moontlik om julle verblyf aangenaam te maak.

 

Om te verseker dat al ons gaste hulle verblyf geniet, moet sekere reëls gehandhaaf word:

 

BETALING

  • Geen terugbetaling - vir laat aankoms of vroeër vertrek.

  • Alle rekeninge moet twee weke voor aankoms ten volle vereffen word.

  • Addisionele persone sal kan oorslaap teen R145 per persoon per nag.

AANKOMS & VERTREK

  • Eenheid is vanaf 13:00 beskikbaar, ons het genoeg tyd nodig om seker te maak alles is perfek vir julle aankoms.

  • Vertrektyd, binne en buite seisoen, is stiptelik 10:00 sodat ons die eenheid kan inruim vir die volgende gaste.

  • Ons vra dat wanneer julle vertrek: maak asseblief die vensters toe, skakel die ligte af, trek die deur toe en plaas die sleutel in die rooi posbus by die hek.

PARKERING

  • Parkering is slegs op die parkeerplek geallokeer vir die eenheid.

  • Slegs een motor per selfsorg eenheid.

ALGEMENE REELS

  • Ons almal geniet musiek en samesyn, maar wees bewus van jou bure. Na 20:00 in die week en na 22:00 op naweke, geniet ons die stilte en vrede.

  • Let asseblief daarop dat die eenhede rookvrye areas is.

  • Wees liefdevol teenoor ons plaasdiere.

SLEUTELS

  • Enige verlies van sleutels/afstandbeheer of skade en verlies aan Oppi Plaas by die See sal teen vervangingswaarde van die individu wat die bespreking gemaak het, verhaal word.

 

Alhoewel alles moonlik gedoen word om die veiligheid van u besttings te verseker kan Oppi Plaas By Die See of sy personeel nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of skade van watter aard ook al gely nie.

 

Dankie, ons sien uit om julle in ware boere-gasvryheid te ontvang.

 

Oppi Plaas by die See

Rules

 

Welcome - we are doing everything possible to make your stay super comfortable.

 

To ensure that all guests enjoy their stay, a few rules must be adhered to:

 

PAYMENT

  • No refunds available for late arrivals or early departures.

  • All accounts have to be paid two weeks before arrival.

  • Additional guests can stay over, with prior arrangement, at R145 per person per night.

CHECK-INS & CHECK-OUTS

  • Unitsare available from 14:00, we require some time to ensure that everything is perfect for your stay.

  • Departure time, peak or lean season, is strictly 10:00 so that we can prepare the unit for the next guest.

  • We request that upon departure: please close the windows, switch off the lights, close the door and on your way out place the key in the red postbox.

PARKING

  • Parking only on the allocated parking spot per unit.

  • Only one car per unit.

GENERAL RULES

  • Listening to music is wonderful, but please mind your neighbors. After 20:00 during the week and after 22:00 during the weekends, we enjoy the peace and quiet.

  • Please note smoking inside our units is prohibited.  

  • Be kind to our farm animals.

DAMAGES

  • In the event that there is any damage to the property or its contents, or something goes missing, the individual responsible for the booking will be held liable.

 

Oppi Plaas By Die See and staff are NOT responsible for: damage and/or injury occurring as the result of staying on our property; damage and/or injury occurring as a result of the use of the facilities on the property.

 

Thank you, we look forward to welcoming you in true boere-hospitality.

bottom of page